Category: Afrikaans Articles

Afrikaans Articles

die nuwe nuwe testament 1

DIE NUWE NUWE TESTAMENT

“Vader, mag mense met die grootste respek van U praat en U so eer,” Stephan Joubert het op 1 Mei 2022 sy en Jan van der Watt se “Die NUWE Nuwe Testament”  aan die wêreld bekend gestel toe hy in een...

MIT-mRNA-vaccines-explainer-entstof 1

Entstof -Stephan Joubert in Gesprek met Dr. Ena Bromley

Stephan Joubert van Ekerk-faam het op 22 Desember 2020 in ”n regstreekse uitsending ‘n onderhoud gehad met Dr. Ena Bromley, ‘n internasionaal bekende genetikus. Die vraag is gevra of Christene die Covid-19 entstof kan neem, veral ten aansien van “sekere...

Frik Weideman - Merk van die Bees - Covax - Covid-19 16

Frik Weideman – COVAX / 666 Refute

Paul was prepared to be cast into hell for his Jewish brothers after the flesh if that would have been possible to save them. He writes: “I speak the truth in Christ, I lie not my conscience testifies with me...

Vita-Dei-emblem - Vrymesselary 2

Riekert Botha – VitaDei Vrymesselary?

Inleiding VitaDei Vrymesselary – Ter inleiding wil ek ons lesers eers graag daarop wys dat, soos in enige ander mistieke filosofie of sisteem, godsdiens of beweging, die sg. Pelgrimsreis of Pelgrimstog (“journey”) wat elkeen in die mistieke domein onderneem in...

Net twee dinge 2

Net Twee Dinge – Vita Dei Woordskool

Net twee dinge nodig om te weet? Net twee dinge om te weet – In die meegaande YouTube video van Vita Dei Woordskool, waarin Riekert Botha die Berg van Verheerliking in Matteus 17 bespreek, sê hy ’n baie eienaardige ding...

True-Identity-of-Jesus - True-Identity-of-Jesus - Riekert Botha 0

Riekert Botha se Markiestent

Wat is Gevaarliker . . .? Wat is gevaarliker, ’n bose terroriste aanval waarin duisende mense hulle lewens verloor of ’n engel van die lig wat duisende mense leer dat God se leerstellings en doktrines nie so belangrik is nie?...

Riekert Botha - Shakespeare-Manewales 2

Riekert Botha se Shakespeare Manewales

Riekert Botha se William Shakespeare Vergrype Riekert Botha se William Shakespeare Vergrype – Aanhalings uit die geskrifte en boeke van wêreld beroemde skrywers soos William Shakespeare (Willem Wikkelspies, soos die ou mense hom genoem het) kan baie handig te pas...

Riekert Botha - Wegraping 15

Riekert Botha – “Ek Gaan om vir Julle n Plek te Berei”

Inleiding: Lofsange aan Botha Een van Riekert Botha se nuutste YouTube videos oor die Wegraping “115 Vita Dei Woordskool: Ek gaan om vir julle plek te berei” word groot lof toegeswaai op sy Facebook. Dalene Nel Soos altyd net die...

Ore plat praat 0

Moenie mense se ore pap praat nie.

In een van sy nuutste Ekerk artikels beveel Stephan Joubert predikers om mense se ore nie pap te preek nie. Hy sê onder andere “Ons dwing nie ons opinies op ander af nie, ook al meen ons dit kom van...

Towery 9

Stephan Joubert se Deurlees van die Boek Openbaring in Koronatyd Herbesoek – Deel 1

Inleiding Dit is opvallend hoe die boek Openbaring ’n oplewing ervaar in die gesprekke, onderhoude en preke van ons land se mees vooraanstaande geestelike leiers. Twee name wat onmiddellik die aandag trek, is Stephan Joubert en Riekert Botha. Korona Virus...