Stephan Joubert se Deurlees van die Boek Openbaring in Koronatyd Herbesoek – Deel 1

Inleiding Dit is opvallend hoe die boek Openbaring ’n oplewing ervaar in die gesprekke, onderhoude en preke van ons land se mees vooraanstaande geestelike leiers. Twee name wat onmiddellik die aandag trek, is Stephan Joubert en Riekert Botha. Korona Virus...