Category: Afrikaans Articles

Emergent – Divine Self – Suid-Afrikaanse Emergent Church 3

Ons eie eg Suid-Afrikaanse “Emergent Pinocchios”

Ons eie eg Suid-Afrikaanse “Emergent Pinocchios” – Die ander Waarheid Die siening dat die geskiedenis geneig is om homself te herhaal is nogal waar . . . of is dit maar net ’n langneus Pinocchio-leuen om ons ’n rat voor die oë...

twee-gat jakkals 0

Stephan Joubert se Twee-Gat Jakkals Manewales

Twee-Gat Jakkals Wanneer Stephan Joubert soos ‘n wafferse Pous Ex Cathreda spreek, moet almal doen wat hy sê. As hy sê jy moet opstaan vir die waarheid en God se wil, dan moet jy dit onvoorwaardelik doen, en wanneer hy vir jou sê...

Johan Geyser – aanvaar 5

KYKNET HOE LIEG HULLE VIR JULLE – Kerk is ‘n Werkwoord, AANVAAR!

Leuens kom hoofsaaklik in mooi geskenkies toegedraai. Sommige van hulle is selfs oordek met die beste Bybel leeromslag en is met potsierlike strikkies toegedraai, net om jou ingebore behoefte na aanvaarding te troetel. Paulus praat daarvan in Galasiërs 4. Die...

Tail Between Legs 7

Die Stert Tussen die Bene Calviniste

Die Stert Tussen die Bene Calviniste Die mooi Afrikaanse uitdrukking “om met die stert tussen die bene weg te hardloop” het onlangs baie handig te pas gekom in my gesprek met ‘n klompie Calviniste wat die NG Kerk se besluit...

clip_image001.png 52

Hipnose – Christelike Terapie of Duiwelse Okkultisme?

Hipnose – Christelike Terapie of Duiwelse Okkultisme? Christene wat beoog of van plan is om ‘n psigiater of ‘n sielkindige te besoek, sou beter doen om ‘n sangoma of ‘n toordorkter wat langs hulle ingetrek het, te besoek. Hier volg...

Wegraping 8

Die Pre-Groot Verdrukking Wegraping – Deel 1

Die Wegraping: Inlieding ‘n Goeie vriend en broer van my in die Here het nie lank voor sy dood nie die artikels van ‘n klompie gereformeerde predikante aan my gestuur waarop ek soos volg kommentaar gelewer het. Dit is nogal...

Ferdie-Mulder_thumb.jpg 0

Hoe Om Mense Met Liefde Hel toe te Stuur

(English translation below.) Inleiding Toe Jesus vir Petrus vra: “Het jy my lief, meer as hulle hier?” het Hy na regte vir Petrus geleer wat ware liefde is en hoe om dit van ‘n valse en helse soort liefde te...