Sign up to Receive Email Updates


powered by MailChimp!

Announcements

DTW is Secure

Visitors

Translate blog:

Recent Comments

Stephan Joubert se Twee-Gat Jakkals Manewales

Stephan Joubert se Twee-Gat Jakkals Manewalestwee-gat jakkals
God se wil 4 from Ekerk on Vimeo.
Wanneer Stephan Joubert soos ‘n wafferse Pous Ex Cathreda spreek, moet almal doen wat hy sê. As hy sê jy moet opstaan vir die waarheid en God se wil, dan moet jy dit onvoorwaardelik doen, en wanneer hy vir jou sê jy moenie opstaan vir God se waarheid en sy wil nie, dan moet jy dit ook onvoorwaardelik nie doen nie.


» PLEASE CONTINUE READING HERE »

KYKNET HOE LIEG HULLE VIR JULLE – Kerk is ‘n Werkwoord, AANVAAR!

Johan Geyser - aanvaar

Johan Geyser

Leuens kom hoofsaaklik in mooi geskenkies toegedraai. Sommige van hulle is selfs oordek met die beste Bybel leeromslag en is met potsierlike strikkies toegedraai, net om jou ingebore behoefte na aanvaarding te troetel. Paulus praat daarvan in Galasiërs 4. Die aanhaling kom uit die Amplified Bible omdat dit die kerninhoud van die gedeelte soveel beter omskryf.

17 These men [the Judaizers] eagerly seek you [to entrap you with honeyed words and attention, to win you over to their philosophy], not honorably [for their purpose is not honorable or worthy of consideration]. They want to isolate you [from us who oppose them] so that you will seek them. 18 Now it is always pleasant to be eagerly sought after [provided that it is] for a good purpose, and not just when I am with you [seeking you myself—but beware of the others doing it]. 19 My little children, for whom I am again in [the pains of] labor until Christ is [completely and permanently] formed within you— 20 how I wish that I were with you now and could change my tone, because I am perplexed in regard to you.


» PLEASE CONTINUE READING HERE »

Hipnose – Christelike Terapie of Duiwelse Okkultisme?

Hipnose – Christelike Terapie of Duiwelse Okkultisme?

Christene wat beoog of van plan is om ‘n psigiater of ‘n sielkindige te besoek, sou beter doen om ‘n sangoma of ‘n toordorkter wat langs hulle ingetrek het, te besoek. Hier volg die bewyse.

hipnoeDs. Jannie Pelser, hoofleraar van die Rant en Dal Gemeenskapskerk in Krugersdorp, weet blykbaar nie watter dwaalleringe en okkultiese praktyke hom en sy program, KRUISVRAE op die TV kanaal KRUISKYK, die beste pas nie. Eers was Wilco Roberts2dit die valse profeet, TB Joshua, wat sy ore gestreel het (2 Timoteus 4:3) en nou is dit hipnose wat sy kop begogel.

Sy kop is geswaai toe hy onlangs in ʼn onderhoud met twee sogenaamde Christin hipnoterapeute in sy program “KRUISVRAE” geleer het dat hipnoterapie kwansuis ʼn gawe van die Heilige Gees is.

Die twee ouens wat dit reg kon kry om die Heilige Gees en die Christendom met Hipnoterapie te vereenselwig, is Wilco Roberts, ʼn Pastorale hipnoterapeut van Zoe Terapie in die Kaapstad omgewing en Arno Stadler, ʼn lektor aan die Suid-Afrikaanse Instituut van Hipnose (SAIH).

Hy het ook sy eie praktyk. Miskien moes Ds. Jannie Pelser maar eerder n bietjie meer navorsing gedoen het voordat hy sommer so lukraak hipnoterapie as ‘n gawe van die Heilige Gees bestempel het. Dis gevaarlik, Jannie, sommer baie gevaarlik.

clip_image002Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter. (Jesaja 5:20)

Om u ‘n idee te gee hoe die Heilige Gees sy weg gevind het om die “heilige grond” van Hipnoterapie te betree, luister ons vir eers na Jannie Pelser se lofsang tot eer van hipnoterapie en hipnoterapeute.


» PLEASE CONTINUE READING HERE »