Category: Koninkryk-Nou Dwaalleer

New Jerrusalem 0

“ONS LEEF DIE HEMEL ELKE DAG TERUG AARDE TOE”

Hoera! Ons het uiteindelik iemand gevind wat besig is om die Onse Vader gebed van Jesus te vervul. Danksy Stephan Joubert en ekerk se goeie werke hang die hemel tans sowat ’n halwe kilometer, of selfs miskien ’n bietjie minder,...