Tagged: aanvaar

Johan Geyser – aanvaar 5

KYKNET HOE LIEG HULLE VIR JULLE – Kerk is ‘n Werkwoord, AANVAAR!

Leuens kom hoofsaaklik in mooi geskenkies toegedraai. Sommige van hulle is selfs oordek met die beste Bybel leeromslag en is met potsierlike strikkies toegedraai, net om jou ingebore behoefte na aanvaarding te troetel. Paulus praat daarvan in Galasiërs 4. Die...