Comments on: John the Baptist – The Greatest.

By: Lisa
Right on! Awesome article! Thank you for taking the time for writing it and sharing it with us.

By: Robbie
Ek sou nie Dr. Moller aanbeveel nie. Groot Ekumeniese gesprek voerder en In 1989 is hy vereer daarvoor met die Orde vir Voortreflike Diens.

By: Stephan Venter
Goeiedag Tom. Ek het jou artikel oor Johannes die Doper weer noukeurig deurgelees en dis vir my duidelik dat jy geen begrip het waaroor die sakrament van die doop gaan nie. Jou aanhaling uit Matt. 16:4 oor die soek van ‘n teken is heeltemal uit verband uit. Jy sê onder andere die volgende: “Anything that diverts God’s power from the cross of his Son to something else, like baptism in water and speaking in tongues , cannot be from God and must be rejected” is totaal onbybels. Ek stel nie belang om hierdie debat verder voort te sit nie, want dit dien geen doel nie. Sien asb. die aangehegte lys van al die teksverse in die Bybel wat oor die doop handel.

[Edited by DTW: Your attached document has been removed.]

By: Jacqui
Good article!

By: Tom Lessing (Discerning the World)
In reply to Stephan Venter.

Nee, ons praat mekaar nie verby nie. Moontlik het jy my artikel nie deurgelees nie. Miskien moet jy dit weer versigtiger deurlees. As ek hemel toe gaan sonder die waterdoop, wat op deeske aarde is die nut daarvan? Stel die Here belang in dinge wat geen geestelike betekenis het nie en dus heeltemal nutteloos is?

Wees versigtig vir die woord “moet” wat jy in jou sin gebruik, “Nadat ‘n persoon tot bekering gekom het, sal of kan hy/sy of deur bestudering van die Woord, of deur prediking of deur getuienis tot die besef kom dat hy/sy hom/haar moet laat doop.” Om te “moet” is wettisisme en veroorsaak dat jy vanuit die sfeer van genade beweeg waar Christus geen nut meer vir jou is nie. Ek glo nie die Heilige Gees wederbaar sondaars, doop hulle in Christus, om dan eers daarna vir hulle te sê “Nou MOET julle jul in water laat doop” nie.

Hoe weet jy dat jy met die Heilige Gees gedoop is? Praat jy in tale? Het jy agteroor neergeslaan (slain in the spirit)? Johannes die Doper het belowe dat Jesus alle gelowiges met die Heilige Gees SAL doop en nie soos jy wat sê “Die doop met die Heilige Gees MAG MOONTLIK hierop volg, maar is ‘n afsonderlike gebeurtenis.” Daar’s ‘n hemel breë verskil tussen “mag” en “sal.” “Mag” bewerk vertwyfeling en onsekerheid. “Sal” bewerk sekerheid en vaste geloof. Wat dink jy – is Paulus in Ananius se huis in baie water gedoop?

By: Stephan Venter
Goeiedag Tom. Nee, ons praat by mekaar verby. Die doop met die Heilige Gees het niks met hierdie bespreking te doen nie. As jy glo dat Jesus Christus jou sonde(s) vergewe het en jy bely dit, gaan jy Hemel toe, of jy nou gedoop is of nie. Maar hoe kom jy tot die besef dat jy ‘n sondaar is en verlossing nodig het? Deur die prediking van die Woord. Maar jy kan vir iemand preek tot jy blou is, as die Heilige Gees hom/haar nie oortuig van sonde, geregtigheid en oordeel nie, sal die persoon nie tot bekering kom nie.

Nadat ‘n persoon tot bekering gekom het sal of kan hy/sy of deur bestudering van die Woord, of deur prediking of deur getuienis tot die besef kom dat hy/sy hom/haar moet laat doop. Net soos met bekering kom hierdie oortuiging slegs deur die inwerking van die Heilige Gees.

Die doop met die Heilige Gees mag moontlik hierop volg, maar is ‘n afsonderlike gebeurtenis.

By: Tom Lessing (Discerning the World)
In reply to Stephan Venter.

Wa’s jy, Stephen? Ek wag nog steeds op jou antwoord. Ek is ‘n droë sondaar, nie nat nie. Gaan ek hemel toe?

By: Tom Lessing (Discerning the World)
In reply to Stephan Venter.

Ek is nie soos jy met die sg. groot doop van gelowiges gedoop nie, maar ek is gedoop (ek praat nie hier van die kinderdoop nie). Gaan ek hemel toe? Wat jy eintlik sê, is dat mense eers met die Heilige Gees gedoop moet word alvorens hulle met die water doop van Johannes die Doper gedoop mag word. Hoekom sal die Heilige Gees my oortuig om ‘n doop te ondergaan (die water doop van gelowiges) wat minderwaardiger is as die doop met die Heilige Gees?

Praat jy in tale? Is die spreke in tale dan nie juis die teken dat jy met die Heilige Gees gedoop is nie omdat dit ‘n teken (simbool) is dat jy saam met Jesus gesterwe en opgestaan het?

By: Stephan Venter
Hallo Tom. Dit lyk my ek het nie jou redenasie mooi verstaan nie. Al wat ek eintlik wil sê is dat mense eers tot bekering moet en daarna kan hulle gedoop word as die Heilige Gees hulle oortuig om dit te doen. Niemand beweer die doop alleen kan jou salig maak nie. Jesus het gesê: “Ek is die weg, die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur My nie” (Joh. 14:6).

Ek kan nie uit jou artikel agterkom wat jy glo t.o.v. die doop nie.

Ek was jare lank in die AGS, maar is nou in ‘n klein onafhanklike charismatiese kerk. Lees gerus Dr. F. P. Moller se boek Die Sakrament in Gedrang as jy ‘n kopie in die hande kan kry.

By: Tom Lessing (Discerning the World)
In reply to Stephan Venter.

Hallo Stephen. Jy sê, “Die doop met die Heilige Gees het absoluut niks te doen met die waterdoop nie.” Wat dan is die verskil tussen die twee ten opsigte van die ewige lewe? Ek is nie so seker jy verstaan die doop van Johannes en die doop met die Heilige Gees nie. Kon/kan Johannes die Doper se waterdoop bekeerlinge in die dood van Christus doop?

In watter Charismatiese kerk is jy?