Comments on: The Fundamentalist Tag

By: Laurens le Roux
Tom. Volgens my lees en verstaan van die Bybel is fundamentalistiese Bybelgeloof voorwaardelik tot redding. My logiese gedagtegang is hieronder. Tot watter mate sal jy daarmee akkoord kan gaan. Dankie vir jou moeite by voorbaat.

1.Glo die WAARHEID om gered te word

Joh. 14:6 [AOV]: Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Tess. 2:12,13 [AOV]::12  sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid. 13  Maar ons moet God altyd oor julle dank, broeders wat deur die Here bemin word, dat God julle van die begin af verkies het tot saligheid in heiligmaking van die Gees en geloof in die waarheid,

Rom. 2:8 [AOV]:  maar aan die wat eiesinnig en aan die waarheid ongehoorsaam, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam is grimmigheid en toorn;

Gal. 3:1 [AOV]:  o, Onverstandige Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig?

Gal. 5:7 [AOV]:  Julle het goed geloop: wie het julle verhinder om die waarheid gehoorsaam te wees?

Om gehoorsaam te wees beteken ook om te glo. Sien die Griekse betekenis daarvan;

G3982

πείθω

peithō

pi’-tho

A primary verb; to convince (by argument, true or false); by analogy to pacify or conciliate (by other fair means); reflexively or passively to assent (to evidence or authority), to rely (by inward certainty): – agree, assure, believe, have confidence, be (wax) content, make friend, obey, persuade, trust, yield.

2.WAARHEID is die WOORD

Joh. 17:17 [AOV]:  Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid.

3.Glo dus ook die WOORD om gered te word. Sien ook:

Luk 8:12[AOV]:  Dié langs die pad is die hoorders. Daarna kom die duiwel en neem die woord uit hul harte weg, sodat hulle nie sou glo en gered word nie.

4.WEDERGEBOORTE slegs deur geloof in die WOORD

1 Petr. 1:22 [AOV]:  As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar vurig liefhê uit ‘n rein hart;

1Pe 1:23 [AOV]:  want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly.

5.Slegs die WEDERGEBORENES kan gered word

Joh 3:3 [AOV]: Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie

6.SLOTSOM

Slegs fundamentalistiese Bybelgeloof;

kan ons voldoende voorberei vir die koms van die BRUIDEGOM;

kan ons voldoende voorberei vir die WEGRAPING;

kan ons sekerheid tot REDDING gee;Nie alle “Bybels” verteenwoordig die waarheid en dus die WOORD nie. Dit is dus lewensbelangrik dat die regte Bybel/ware Bybel/ware Woord as rigsnoer gebruik word. Die Wegraping is dalk nader as wat ons dink en die tyd om reg te maak word al minder.

By: Ida
yoh!!   ‘Uit n ander hoek”  is regtig n ander hoek.  Beslis nie n Bybelse hoek of standpunt nie.   :nope:

By: Tom Lessing (Discerning the World)
In reply to Jon.

Hi Jon.

Absolutely! They sit in their dark little rooms and corridors in seminaries plotting against Jesus and now an again appear like scorpions from underneath stones and rock crevices to kill people with their poison.

Jesus once said:

Woe unto you, lawyers! for ye have taken away the key of knowledge: ye entered not in yourselves, and them that were entering in ye hindered. (Luke 11:52).

By: Jon
Seems like someone (Jean Oosthuizen and Peter Nagel) has crept in unawares (Jude 1:4).