Comments on: Ons eie eg Suid-Afrikaanse “Emergent Pinocchios”

By: Brian
Volgens my begrip van die Skrif moet ons altyd waak teen ander gode in ons persoonlike lewens. Ons kan vals gode net identifiseer indien ons die Ware deeglik ken. Buiten kennis benodig ons ook die Gees van God om onderskeiding tussen geeste te kan maak. Sonder kennis van God se Woord, en van Sy Christus, is ons uit gelewer aan die bose magte van verleiding en misleiding. Gou was die volk om te sê dat hulle God se Woord sal gehoorsaam, net om kort daarna Sy eerste en grootste gebod vergeet. Dié aanhaling in jou artikel van die “goue kalf was treffend, en hoogs beskrywend van die huidige godsdienstige toestand. Ons weet dat die oordeel en vernietiging van hierdie wêreld ophande is(2 Petrus 3), en daarom waardeer ek bogenoemde ontbloting van die bedrog in ons midde. Jesus waarsku ons daarteen in Matt. 24.

Jesus(as Mens) het Skrif en Gees gebruik om die duiwel te troef, daarom is dit ook die wapenrusting(Efesiërs 6) vir die gelowige se stryd. Dankie nogmaals vir bogenoemde artikel.

By: anton
Santie .. wil jou graag vra ..wat het jy hieruit  geleer of  dalk beter verstaan / watter kern punt is gemaak ??  anton

By: Santie
Baie dankie vir hierdie insiggewende stuk. !!!