Comments on: Guilt by Association

By: Tom Lessing (Discerning the World)
In reply to Laurens le Roux.

Hallo Laurens, Dit is oed om van jou te hoor. Jammer dat ek nou eers reageer. As jy nie omgee nie, wil ek eers weer ‘n slag jou comment goed deurlees voordat ek enige komentaar lewer. Ek is deesdae bietjie stadiger as toe ek jonger was.

By: Laurens le Roux
Môre Tom. Hoe sal jy op die volgende gedagtegang reageer

Gal. 5:9 [AOV]: ‘n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur.

[ñ Bietjie gif vergiftig dus die hele liggaam.]

Wees dus waaksaam vir daardie bietjie suurdeeg, hoe onskuldig dit ookal mag lyk, dit kan die hele deeg suur maak.

Kom ons neem ñ voorbeeld:

2 Petr. 1:7 [AOV]  en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde.

2 Petr. 1:7 [ANV]: die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense.

Die Afrikaanse Nuwe Vertaling van 1983 korrupteer 2 Petr. 1:7 van naasteliefde na liefde vir alle mense.

Tog sê Dawid in Ps. 139:21,22 [AOV] die volgende.

Ps. 139:21,22 [AOV]:21 Moet ek u haters dan nie haat nie, Here, moet ek nie ‘n weersin hê in mense wat teen U in opstand is nie? 22 Ek haat hulle met ‘n uiterste haat, want hulle is ook my vyande.

Die vraag kan dan gevra word tot watter mate hierdie klein bietjie suurdeeg [gif] in die gekorrupteerde Afrikaanse Nuwe Bybelvertaling van 1983 [ en al die ander Bybels van dieselfde oorsprong] nie die hele deeg suur gemaak het nie [die hele liggaam vergiftig het nie]?

Dink maar aan die gebeure die afgelope 40-50 jaar. Die geweldige opbloei van die humanisme, die ongekende groei in die ekumenisme, die ontstaan en groei van die Wêreldraad van kerke, die tempo van intergeloofs byeenkomste en – gebedsbyeenkomste, die toenemende groepering van kerke en geloofsgroepe van verskeidendheid soorte onder die vleuels van die Roomse kerk en die Pous wat onvermoeid ywer om hierdie verskeidenheid onder sy vleuels te bring. Sy onlangse besoek aan Irak is die jongste voorbeeld.

Kan ons sê dit alles ñ uitvloeisel is van ñ bietjie suurdeeg in ñ valse Nuwe Bybelvertaling?

In aansluiting hierby sê die Bybel ook vir ons die volgende:

1Kor. 10:21 [AOV]: Julle kan nie die beker van die Here drink en ook die beker van die duiwels nie. Julle kan nie deel hê aan die tafel van die Here en ook aan die tafel van die duiwels nie.

Beteken dit dan nie dat as iets nie vir jou reg lyk of klink nie, m.a.w nie Bybelgetrou is nie, dat jy daarmee moet breek nie en jou daarvan moet distansieer nie? Meer nog as iets nie vir jou reg lyk of klink nie jy die ander daarteen moet waarsku nie?

Eseg. 3:18,19 [AOV]: 18 As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe—en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose vir sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. 19 Maar as jy die goddelose waarsku, en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg bekeer nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered.

Dit wil dan vir my voorkom dat jy tog seker moet maak dat jy jou ore uitleen slegs aan diegene wat die WAARHEID REG SNY

2Tim 2:15 [AOV]: Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.

Vra die Here nie van ons absolute lojaliteit nie? Hoe word dit bewerkstellig? Sekerlik geloofsvertroue en eensgesindheid met die Waarheid [uitsprake van die ware Bybel ] veral soos dit opgeteken is in die Nuwe Testament. Wat is die teenoorgestelde van lojaliteit? Ek sal dit rebellie noem. Ons weet dat God hard handel met rebelle. Die beste voorbeeld is dalk God se handeling met Satan se rebellie.

Is die goedpraat van homoseksualiteit nie rebellie teen God nie?

Is die goedpraat van aborsie nie rebellie nie?

Is die ekumenisme nie rebellie nie?

Is die korruptering van die Bybel nie rebellie nie?

Is die vrou op die kansel nie rebellie nie?

Is die ontekenning van sonde nie rebellie nie?

Ensovoorts. Duidelike riglyne in hierdie gevalle is in die Bybel te vinde.

Die vraag is dan kan ñ rebel weergebore word. Of anders gestel kan ñ persoon wat nie in die Waarheid glo nie weergebore word?

In Joh. 17:17 van die Ou Afrikaanse Bybelvertaling bid Jesus as volg: “ Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid.” Let op in die 1983 vertaling is die vers as volg gekorrupteer:

“ Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid.”

Diegene wat dus nie die Waarheid glo nie kan dus nie geheilig word nie en word dus nie weergebore nie en kan dus nie gered word nie. Is dit nie ñ logiese gevolgtrekking nie?

Joh 3:3 [AOV] Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”

Kortom: Kan diegene wat rebelleer of nie die Waarheid glo nie geheilig word en dus weergebore word?

By: Robbie
Yes WOW! – I’ve been waiting for this!

“by your friends and fruit”

You get into bed with a prostitute… you become one.

By: Tom Lessing (Discerning the World)
In reply to Wickus.

Wickus,

You aint seen nuttin yet. It is going to get worse – much worse.

But evil men and seducers shall wax worse and worse, deceiving, and being deceived. (2 Ti 3:13)

Barnes writes:

But evil men and seducers shall wax worse and worse – That is, it is the character of such men to do this; they may be expected to do it. This is the general law of depravity – that if men are not converted, they are always growing worse, and sinking deeper into iniquity. Their progress will be certain, though it may be gradual, since “nemo repente turpissimus.” The connection here is this: that Timothy was not to expect that he would be exempt from persecution 2Ti_3:12, by any change for the better in the wicked men referred to. He was to anticipate in them the operation of the general law in regard to bad men and seducers – that they would grow worse and worse. From this fact, he was to regard it as certain that he, as well as others, would be liable to be persecuted. The word rendered “seducers” – γόης  goēs – occurs nowhere else in the New Testament. It means, properly, a “juggler, or diviner;” and then, a “deceiver, or impostor.” Here it refers to those who by seductive arts, lead persons into error.

What are these seductive arts? You know, don’t you? Meditation, Silence, Lectio Divina, Contemplative Prayer, Centering Prayer, Labyrinths, Avatarism, Yoga, Hypnotism, Solitude. slain in the spirit, false healing, false speaking in tongues, false teaching, gold dust etc. etc. etc. Stay away from these things and abide in Christ. Then alone will you be safe. There were only eight souls in the ark when God’s judgment fell upon the earth. Very little souls are in the Ark (Jesus Christ) these days.

Because strait is the gate, and narrow is the way, which leadeth unto life, and few there be that find it. Beware of false prophets, which come to you in sheep’s clothing, but inwardly they are ravening wolves. (Mat 7:14-15)

Very few find the strait gate and the narrow way because they are besotted by false prophets who are ravening wolves in sheep’s clothing. They are everywhere. They speak like Christians, they look like Christians; they even say they are followers of Christ but they are not.

For such are false apostles, deceitful workers, transforming themselves into the apostles of Christ. And no marvel; for Satan himself is transformed into an angel of light. Therefore it is no great thing if his ministers also be transformed as the ministers of righteousness; whose end shall be according to their works. (2 Co 11:13-15)

Take heed therefore unto yourselves, and to all the flock, over the which the Holy Ghost hath made you overseers, to feed the church of God, which he hath purchased with his own blood. For I know this, that after my departing shall grievous wolves enter in among you, not sparing the flock. Also of your own selves shall men arise, speaking perverse things, to draw away disciples after them. Therefore watch, and remember, that by the space of three years I ceased not to warn every one night and day with tears. (Acts 20:28-31)

By: Wickus
Wow!!! Things are getting bad!!