Collage of Self Proclaimed Gods and Messiahs

Collage-SELF-PROCLAIMED-Gods-and-MessiahsThere are millions of false teachers and false prophets in the world today, below is a list of just some of the self-proclaimed gods and messiahs we care to mention.

Matthew 24:5 For many will come in my name, claiming, ‘I am the Christ, ‘ and will deceive many.

Matthew 7:15 [ A Tree and Its Fruit ] “Watch out for false prophets. They come to you in sheep’s clothing, but inwardly they are ferocious wolves.

Mark 13:22 For false Christs and false prophets will appear and perform signs and miracles to deceive the elect-if that were possible.

2 Corinthians 11:13 For such men are false apostles, deceitful workmen, masquerading as apostles of Christ…

2 Peter 2:1 [ False Teachers and Their Destruction ] But there were also false prophets among the people, just as there will be false teachers among you. They will secretly introduce destructive heresies, even denying the sovereign Lord who bought them-bringing swift destruction on themselves.

Collage of Self Proclaimed Gods and Messiahs

Collage-SELF-PROCLAIMED-Gods-and-Messiahs

Alphabetical order:  Apollo Quibiloy, Billy Meier, Charismatic, Charles Manson, Ching Hai, Christianity, David Icke, David Koresh, David Shayler, E Bernard Jordan,Ernest Holmes, Father Divine (George Baker), Guy and Edna Ballard, Helen Schucman, Inri Cristo (Alvaro), J.Z. Knight, Jehovah Wanyonyi, John Denver, Jose Luis de Jesus Miranda, Juanita Garcia Peraza (Mita), Jung Myung Seok, Laszlo Toth, Lou de Pailingboer, M. Scoll Peck, Maharishi Mahesh Yogi, Marchall Applewhite, Margot Adler, Maria Devi Christos, Matayoshi Jesus, Matilda Joslyn Gage, Mattew Fox, Michael Travesser (Wayne Bent), Mirza Ghulam Ahmad, Neale Donald Walsch,  Nirmala Srivastava, Paul Twitchell, Rael (Claude Maurice Marcel Vorilhon), Rev Ike (Frederick J. Eikerenkoetter II), Ruth Norman,  Shirley MacLaine, Starhawk, Vissarion (Sergi Torop), Werner Ernard, Yogi Bhajan

Please share:

Deborah (Discerning the World)

Deborah Ellish is the author of the above article. Discerning the World is an internet Christian Ministry based in Johannesburg South Africa. Tom Lessing and Deborah Ellish both own Discerning the World. For more information see the About this Website page below the comments section.

35 Responses

  1. J says:

    I keep forgetting the big O hasn’t declared herself a god yet.

  2. Moemsie says:

    Hallou Elmarie is jy Afrikaans?

    Ek is so bly ek het hierdie blog ontdek! Hier op ons ou klein kusdorpie gebeur snaakse dinge-veral in die NG kerk! Gesamentlike dienste met katolieke priester (het nog net gebid-maar hy is daaaar! ) Dan vier die klomp `Lent` met kerse in die buitelug! Sommer nog baie ander dinge. Hier is heelwat x-Moreletta Parkers hier!

    Hierdie `vals christus en vals profeet-gallery is uitstekend!!!!!
    Maranatha!

  3. Elmarie A says:

    Moemsie wrote:

    Ek is so bly ek het hierdie blog ontdek! Hier op ons ou klein kusdorpie gebeur snaakse dinge-veral in die NG kerk! Gesamentlike dienste met katolieke priester (het nog net gebid-maar hy is daaaar! ) Dan vier die klomp `Lent` met kerse in die buitelug! Sommer nog baie ander dinge. Hier is heelwat x-Moreletta Parkers hier!

    Ek heet jou welkom van ons almal hier af hier en hoop van harte die artikels hier kan vir jou behulpsaam wees.

    Sjoe dit is n eerste dat ek hoor dat n katolieke priester gaan bid saam met protestante van die NGK. Nou wat se die x-Moreleta’s daar of is hulle deel van die NGK daar by julle?

    Ek kan ook die artikels van Prof Johan Malan hier op DTW ten sterkste aan beveel. Hy skryf meer en deels vir die Afrikaanse Christene en sy verduidelikings van die valshede in die kerke is mooi uit een gesit.Ons het heelwat van sy artikels al hier op die blog geplaas en jy kan ook sy webwerf besoek http://www.bibleguidance.co.za/ baie artikels wat my gehelp het saam met gebed en leiding van die Heilige Gees in my soeke na die waarheid wat ek gevind het.

    Ja die dwaal strominge in die Ng Kerke is inderdaad iets wat ek nie gedink het ek gaan sien in my leeftyd nie ons leef in intersante tye. Dit is n terugkeer na Rome toe? Ek het gevind dat die NGK se dwaal leeringe baie strome het wat hulle volg.

    Meditasie, Lectio Devina, Labyrinth Gardens, Kerse brand,ens ens is maar net geneem en aanvaar in die NGK. asook die RK se feeste soos Lent, ja dit alles vorm deel uit van die dinge wat mense stom slaan as dit by hulle gebeur (die wat weet en besef dit is verkeerd) en min mense is bereid om vir die waarheid op te staan in die kerk vandag. Ons weet en verstaan die dinge gaan een dag (gou) die wereld lei na die aan bidding van die anti-chris . My gebed is dat Jesus ons gou moet kom haal as dit Sy wil is. Ons moet waak en bid asook wakker bly en ons olie lampies vol hou ten alle tye.

    Laat weet asb as ons verder van enige hulp kan wees.

  4. Moemsie says:

    [EDITED by DTW: Can go here for pictures: http://www.discerningtheworld.com/2010/09/11/palace-of-peace-and-reconciliation-located-in-astana-kazakhstan/ ]

    Hello please have a look at this `interfaith palace` pyramid!!!!!!!!!!!!!!

  5. Word Publish says:

    Moemsie wrote:

    Hello please have a look at this `interfaith palace` pyramid!!!!!!!!!!!!!!

    Wow wow dit is nou n nuwe ding vir my en ek nog nie van dit gehoor of gesien nie. goed ons sal bietjie ondersoek instel dankie!

    Nou is dit rus tyd hier tot more …..

  6. Moemsie

    Yeah, I have seen this before. But for the life of me I can’t remember where. I am sure it was a video. Now it’s going to drive me nuts as to where I saw this video.

    Thanks for bringing this to our attention.

    If you want to see something really scary check out the Denver Airport: http://www.discerningtheworld.com/2009/08/19/a-new-world-order-airport-with-an-arrangement-of-occult-art/

  7. Grant C says:

    Hullou Moemsie

    Jong, Elmarie is eintlik ‘n baie oulike Russiese-Sjinese-boere meisie, met baie Indieer, Ierse en Vrystaater voorouers, baie soos ek, maar net baie vrouliker en mooier. Dis juis hoekom sy so lekker in Afrikaans kan gesels, terwyl ek die Ingels gooi want ek is mos. En dis nou die grootste klomp ‘nonsies’ wat ek in ‘n lang tyd geskryf het, ek dink ek is klaar in die moeilikheid.

    Maar noudat ek dit afgehandel het, wens ek jou met baie warmte en liefde welkom te heet by hierdie blog. Soos jy self nou al sien by jul kerk, verkeer die Christelike geloof onder die grootste druk van alle tye. Ernstige dwaalleer het by die meerderheid bekende kerke al diep ingekruip en is besig om teen ‘n geweldige spoed toe te neem. Lees asb onder andere Matt 7:15 en Mar 13:22-23.

    Dit is vandag ‘n rariteit om gesonde, soliede, onbeinvloede Bybelse leringe vanaf ‘n preekstoel te hoor, en die gemeentes val daarvoor sonder verset, omdat hulle lui geword het om alles in die Woord te toets. Dit word blindelings aanvaar dat die persoon met die mikrofoon die waarheid verkondig, wat baie lankal nie meer die geval is nie. 1 Joh 4:1 en 1 Tess 5:21.

    Ek is seker jy is bewus van baie van hierdie dinge, juis omdat jy hierdie blog ontdek het. As jy bietjie gaan lees deur al die artikels wat handel oor onder andere, die geestelike dwalinge, valse predikers, valse evangelie en ekumeniese beweging, sal jy gou agterkom hoe ernstig en groot die probleem alreeds geword het, en dit is lank nie verby nie. Jy sal ook baie kommentaar lees van honderde mende wat die valse kerk verdedig met alles behalwe die ware Woord van Christus.

    Mag ek aanbeveel dat jy die breedvoerige artikel lees (sien skakel hieronder) wat in Afrikaans hierdie dinge in perspektief stel:
    http://www.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Valseleringe.htm

    Seengroete!

  8. Elmarie A says:

    J wrote:

    I keep forgetting the big O hasn’t declared herself a god yet.

    You mean to say Oprah ?

  9. Moemsie says:

    Hallou Elmarie! Te lekkerrrrr om in Afrikaans te kommunikeer-ek het gedink die `wagters op die mure` in Suid-Afrika is maar baie min-en veral onder Afrikaansprekendes! Baie dankie ek sal BESLIS die webwerf besoek wat jy aanbeveel!

    Die x-Moreletas is ontstoke maar maak nie `n piep nie! Ek is op die oomblik kerkloos! Ek is met Engelsman getroud en sodoende het ons in die Engelse kusdorpie van kerk na kerk gegaan en uiteindelik in die Baptist Church beland waar ons `n ou Evangelis predikant gehad het. Hy het Openbaring van die preekstoel af in Bybelstudie- formaat gepreek asook Bybelstudies aangebied. Hy was wel-geskool in Koine Grieks. Die presiese weergawe van die uiteensetting van Prof Johan was ook sy uiteensetting. Ons as `n gemeente was bevoorreg om hom vir 8 jaar tot sy dood (Hy is oorlede op ouderdom 80 jaar)as predikant te kon he!

    Na sy dood het `n `wereldse populere` predikant aangekom… nou ja..

    Als wat uitkruip uit gate uit kom hier aan- Die Methodiste predikant is `n uitgesproke `contemplative prayer` aanhanger en hy het vir `n jaar op `n Buddhistiese Retreat in Natal-ek dink PieterMatrizburg gaan bly en selfs vir hulle `n webtuiste begin! Die retreat se naam is Shantivanam. Met sy aankoms hier het hy weer `n retreat in oos-indie gaan bywoon by die Father Bede Griffiths interfaith retreat- Dan is hier `n spookuitdrywer(sy vra R2000 vir skoonmaaksessie) wat saam met die Charismate bid vir reen!

    Ons kan maar net in Jesus veiligheid en versekering he-dis al baken in hierdie dae!

    Ek sal nou dikwels hier kom inloer
    Dankie

  10. Moemsie says:

    Thanks Deborah! NOW THAT is scary, freaky and other words I cannot find this time of the morning!!

  11. Elmarie is eintlik ‘n baie oulike Russiese-Sjinese-boere meisie, met baie Indieer, Ierse en Vrystaater voorouers

    I can’t even begin to picture what that must look like.

  12. Elmarie A says:

    Deborah (Discerning the World) wrote:

    I can’t even begin to picture what that must look like.

    Neither can I whaaa haaa lol lol

  13. Moemsie says:

    Dankie Grant vir die verwelkoming en jou beskrywing van Elmarie! Sy kan net pragtig wees met al die gene!! Dankie vir die verwysing na die Afrikaanse artikel -ek gaan nou koffie maak en dan dadelik begin lees!
    Seenwense met jul werk!

  14. Elmarie A says:

    Moemsie wrote:

    ek gaan nou koffie maak en dan dadelik begin lees!

    Groot asb gee jou terug voer. Geniet die Koffie en lees!

  15. Elmarie A says:

    Moemsie wrote:

    Ek is op die oomblik kerkloos! Ek is met Engelsman getroud en

    Ek is in dieselfde bootjie en met n Engelsman getroud ja lol lol
    Ons is ook kerkeloos hier in Pretoria ons is toegegooi met die Moreltta “Groot” kerk en Lewende Woord en Hatfield Babtist en CRC van At Boshof en CFC en Doxa Deo en Turn to God beweging en Verwaalde NGK , Metodiste, Roomse Katolieke, Sewende Dag Adventiste, Jehovah Getuies en en en en en en die lys raak net langer en langer.

    Dan het julle seker ook daar die mense wat die duiwels uit die dorp uitdryf met prayer walking deur te gaan staan by die dorp se uit en ingange en op hoe geboue of berge. Prof Malan het mooi artikel wat dit verduidelk ook ek sal vir jou die link stuur. Prof Malan het ook dvds en cds in mp3 vorm wat jy kan bestel van sy webwerf af.

    Soos ek gewoonlik se ons moet waak, bid, wakker bly, die trompet blaas en waarsku en ons olie lampies vol hou 24/7.

  16. Grant C says:

    Moemsie

    Baie dankie vir die goeie wense, en ook baie dankie vir die feit dat jy die Waarheid verdedig en nastreef tydens hierdie vreeslike moeilike tye in die kerk. Dit is ooglopend uit jou kommentaar dat jy ‘n baie goeie begrip het van wat verkeerd is.

    Ons het baie te danke aan ‘n spesiale mensie, Deborah, wat oorspronklik die insiatief aan die dag gele het om hierdie blog beskikbaar te stel vir die doel. Dit is nie ‘n maklike taak om daagliks blootgestel te wees aan die mishandeling afkomstig van die wat die Christelike geloof wil afbreek en verdraai nie, en sy plaas haarself reg in die spervuur om dit te doen.

    Hierdie blog is ook afhanklik van mense soos jy wat die suiwer Woord wil beskerm en al die valshede in die kerk kan openbaar, ten beskerming van die Christelike Geloof en van die wat nie in ‘n posisie is om dit te kan doen nie. My hart gaan uit na al die ouer mense, mense wat nie toegang het tot vervoer nie, mense wat nie eers kan lees of skryf nie wat afhanklik is van die gesproke evangelie, siekes en kinders wat mislei word, of ontneem word, van die Waarheid a.g.v. die valse leringe binne die kerk wat hulle wil vertrou.

    Jou deelname word opreg waardeer.

  17. Moemsie says:

    Ja… ek het klaar gelees en dink ek gaan aan die huil gaan. Dis hartseer om te lees hoe ver die dwalinge en vervalsings gevorder het.
    Ek jubel wel omdat ek hierdie artikel kan aanstuur vir ander om te lees-veral die wat in die dwalinge geval het! Dankie aan julle en Prof Malan.

    Hier is soveel mense-(Afrikaanssprekendes) wat ook in die Rick Joiner slaggat getrap het en hulle ore bottoe druk met hul vingers. Ek glo en vertrou hierdie artikel kan deurdring.

    Oook vreeeeslik hartseer hoe die Heilige Gees vervang word deur `n heilige gees wat die aandag op `homself` vestig! Ek het dit nog nie so ingesien nie! Prof Malan slaan die spyker op die kop- die heilige-selfverheerlikende gees het nou amper al die kerke en groepe in ons dorpie van hulle voete af geslaan. Ek sal op later stadium meer uitbrei wat ek hier waarneem. Dit maak nou alles sin!

    Dis `n waardevolle artikel! Dankie weereens!

  18. cecilia says:

    Hallo Moemsie!

    ‘n vraag (as ek mag) : wie was die “ou Evangelis predikant” genoem in jou kommentaar?

    o ja, sterkte met die “lees van al die artikels op hierdie webwerf”! die kennis wat hier vervat is, is kosbaar en beslis die moeite en tyd werd!
    cecilia

  19. Moemsie says:

    Ek is so dankbaar dat ek die naweek bietjie internet- tyd het! Die familie is almal dorp-uit vir kuier in PE en ek-omdat ek skoolhou en toegegooi is met nasienwerk-het ek agtergebly-ek en die woefe en kietsiekat. Die gewone roetine is gelukkig gehalveer en ek het myself toestemming gegee om`op te vang `met die daaglikse verwikkelinge op politieke en kerklike gebied.(Veral die brand van die Korhaan-oeps lol ..die kohran!) Dit is wonderlik dat ek julle ontdek het-ek het Rob Rufus ingetik-en om een of ander rede hier beland! (Die dorpie het `n stewige navolging van die emergent-ou en my man was voorgekeer deur `n aanhanger wat hom gesmeek het om iets van die ou in Oos-London by te woon.Dis wild!

    Ek sien heelwat artikels hierwat ek kan oplees -uitstekend! Dis net lekker om te weet hier is materiaal wat aangestuur kan word na vriende en familie!

  20. Moemsie says:

    Hallou Cecilia!
    Die ou predikant se naam was Rev Ken Hinds. Hy en sy vroutjie was vir 17 jaar in Tanzanie as sendelinge en na vele ander roepinge het hy sy oudag hier op die dorpie kom deurbring-hardwerkend in die Woord van die Here. Elke preek het altyd die evangeliese boodskap bevat. Hy het `n boekie geskryf-`The day of the Lord`,so met die een vinger getik-(en met hulp van sy kleinseun)- .`n Kerkganger het dit vir hom gepubliseer-kosbaar.

  21. Thank you Grant! Thank you.

    Now it’s afternoon nap time haha.

  22. Amanda says:

    Moemsie

    ek het gedink die `wagters op die mure` in Suid-Afrika is maar baie min-en veral onder Afrikaansprekendes!

    Maak gerus ‘n draai by Waak en Bid / Watch and Pray vir baie artikels in Engels of Afrikaans oor die afval van die kerk en ook spesifiek die NGK.

    Is jy bewus van die Faith & Reason Conference van 2010 wat deur die jong manne van AntWoord georganiseer is? DVD’s en MP3’s is beskikbaar vir 2010 en 2009.

  23. Elmarie A says:

    Moemsie wrote:

    Ja… ek het klaar gelees en dink ek gaan aan die huil gaan.

    Moemsie ek wil jou se ek het gehuil toe die waarheid en werklikheid na vore getree het en ek wil jou se die web word net groter en groter as mens tot die besef kom hoe meeste van die name soos Rick Joiner, Rick Warren, Rob Bell, Copeland’s, ens ens ens net eenvoudig almal verbind word met mekaar. Dit is dinge waarvan ons moet weet en kennis neem en die Tsunami golf word net groter vinniger en weier soos wat ons die einde van die huidige kerkbedeling bereik en dit is besig om tot n einde te kom teen n spoed. Die One World Religion, One World Economy en One World Government is baie naby inderdaad.

    Geniet jou navorsing en lees werk 🙂

  24. Elmarie A says:

    Deborah (Discerning the World) wrote:

    Now it’s afternoon nap time haha.

    You need a rest indeed yooouuuu have been very very Buzy for the last 24hours me can hardly keep up aaagh I gues it happens with age that one slooooowwwwwssss down lol lol . Enjoy your much deserved rest Debs.

  25. Dirkie says:

    Deborah, this building, or something extremely similar was used in the Da Vinci Code – Movie, apparently built over the grave of Mary Magdalene in the story, if I can remember correctly.

    Moemsie, Elmarie, Grant, Cecilia – ek lees hierdie blog al vir ‘n geruime tyd. Ek moet sê dat sommige van die artikels my so uitboul dat ek sommer vir dae lank moet mediteer en bid oor die inligting. Ek is maar ‘n eenvoudige Afrikaner wat na 40 jaar in die NGK die Waarheid buite die kerk tussen ‘n klein groepie christenvriende ontdek het. Ook skoolgehou tot einde verlede jaar by ‘n christen privaatskool en was in ‘n Rhema gemeente. Maar God is in beheer van ons “destiny” en het ons begin 2010 verhuis. Nou het ek soveel meer tyd om die Waarheid te soek en alhoewel hier deel van ‘n jong gemeente sonder enige affiliasies, het hierdie blog en van Ds Johan se artikels my geskok uit my dwaal dat almal wat Jesus! uitroep nie beteken dat hulle Hom dien nie. So het baie waarna ek opgesien het tot ‘n spreekwoordelike val gekom. Ek het ook trane van skok en teleurstelling gestort!

    Deborah, thank you so much for your great work.

    Be blessed!

  26. Dirkie

    Wow, thank you. That is so appreciated at this time, you have no idea 🙂

    The building in the Da Vinci code was in France – also a triangular shaped architectural building – I forget the name now.

  27. Elmarie A says:

    Dirkie wrote:

    Ek het ook trane van skok en teleurstelling gestort!

    Baie dankie dat jy deel met ons Dirkie.

  28. Burning Lamp says:

    Debs, was the trianglular building Dirkie is referring to in the DaVinci code be the Louvre in Paris? Not to insinuate there is anything particularly sinister about that building’s design – it is simply a museum of art, some of which is pagan and some are simply beautiful paintings. Been there a couple of times and didn’t pick up any bad vibes.

  29. BL

    Yeah, that’s it. I think they used the Louvre because of it’s triangle design. Satan has an obsession with triangles lol.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *